Rekenaar te koop : R 3500.00
Quad (4x) core AMD rekenaar met 2 gig ram en 6600 gt videocard en syncmaster skerm.500gig h.skyf
Win 7,office suite,keybord,muis ing.
Tienk : 084 4011 286
Ek is baie dringend op soek na 'n junior voorman op Medupi. Ons doen scaffolding, so die
persoon sal toesig hou en produksie opjaag. Hy moet in die ouderdom van 20 tot 24 jaar wees
en in besit wees van geldige rybewys, asook bestuursondervinding hê. Geen kans vatters.
Ek kan gekontak word
by 079 57 888 76
Maralindi Marx <maralindimarx@rocketmail.com>
Winskoop R 55 000
kontak
Dawid : 071 5550 229