<bgsound src="./media/Daddy_Cool.mid" loop=false>
joep@bospos.co.za
lolly@bospos.co.za
Ons is nie hier om enige bestaande tydskrif of koerant se nuus te vat nie.Ons gaan net goed deurgee soos ons op dit afkom dag tot dag. Daar gaan nie lang verhale geskryf word nie alles gaan net kort en kragtig wees.

Foto's wat hier voorkom word vir ons gegee of word deur ons self geneem.Daar is nie n intensie om enige iemand skade aan te doen nie.

Ons wil niks weet van "spy" af of daai "Magnum P I" verhale nie en ons het nie tyd vir skinder stories nie. Soos dit hier verskyn dis hoe die publiek dit sien.

Ons wil hê almal moet die webtuiste geniet. Dis `n nuwe "site" die en ons vra almal om te help opbou. Ons vra ook veral die skole in die omgewing julle briewe en roosters vir ons te gee sodat die ouers dit kan lees by die werk en tuis.

Die kerke is ook welkom om al hulle gebeure vir ons deur te gee asook foto's ons wil graag almal help.
0825607606
Kontak ons

Bospos 2010
082 77 60 60 8